
Reëlings op dreef vir olie- en gaskonferensie later vanjaar
Loading player...
Windhoek skud sy vere reg vir die derde olie- en gaskonferensie wat tussen 12 en 15 Augustus sal plaasvind. Die konferensie is die week bekendgestel, en tydens 'n paneelbespreking is vrae gestel oor hoe Namibiërs baat sal vind by die ontluikende olie- en gasbedryf, Shakwa Nyambe, besturende vennoot by SNC Incorporated, sê Namibiërs moet nou begin betrokke raak.