
Gaza-oorlog is afgryslik - Starmer
Loading player...
Die Britse eerste minister Keir Starmer het die oorlog in Gaza beskryf as 'n afgryslike en ondraaglike situasie. Ten minste 54 381 mense is in Gaza dood sedert Hamas se dodelike aanval in Israel op 7 Oktober 2023 met 4 117 mense wat dood is sedert Israel sy aanvalle in Gaza op 18 Maart vanjaar hervat het. Starmer het in die Laerhuis gesê Brittanje is sterk gekant teen Israel se uitgebreide militêre optrede en setlaargeweld, en die blokkering van humanitêre hulp: