
Dis weer tyd om varsities te soek, onthou dit moet geakkrediteer wees
Loading player...
Die kwessie van ongeakkrediteerde hoër-onderwys- of opleidingsinstellings wat basies studente se tyd en geld mors duik elke jaar op. Nog 'n probleem is kwalifikasies wat aan mense verkoop word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Lina Ndengu, die woordvoerder van die Namibië Kwalifikasie-owerheid, wat raad gee.