
Windhoek-burgemeester gee terugvoering oor vergadering
Loading player...
Die Windhoek Stadsraad het verdgader. Die se burgermeester Ndeshihafela Lanrandja het verskeie kwessies geopper wat die stad as uitdagings ervaar. Dit sluit in die gesondheid van skoolkinders en hulle damprook neigings sowel as straatkinders.