
Intimiteit in 'n huwelik en die belangrikheid daarvan
Loading player...
Intimiteit in 'n huwelik is baie belangrik en mens het soms vrae wat nie maklik is om te vra nie. Vrae wat antwoorde het wat nie altyd gemaklik is nie, maar wel belangrik en baie nuttig om 'n gesonde intieme verhouding te bevorder. Madeleen gesels op heirde episode daaroor met goeie advies vir albei mans en vrouens.