Delf Steeds Dieper - 4 Julie 2025

Loading player...
Verstaan ons die belangrikheid van brein ontwkkeling? Riki Kotze is 'n dame wat spesialiseer daarin om kinders sowel as volwassenes te help om die brein nie net te ontwikkel nie, maar wakker te hou! Kom luister gerus en leer! Ons is immers nooit te laat om te leer nie!
Die vertellings van Elizabeth Jordaan oor die werk van Andrew Murray, gaan nou oor in die voorlesing van een sy kosbare boeke: "In die Heiligdom". In hierdie boek het Murray verklaring gegee van die dieper betekenis van die sendbrief in die Bybel: "Hebreers". Hierdie is on ontsaglike leersame skrywe. Moet dit nie misloop nie. Ook hierdie reeks van die voorlesings van die boek, sal op 'n aparte potgooi beskikbaar gestel word. Soek gerus daarvoor! Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister
4 Jul Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 1 Aug 2025

Ons groep van vier gesels andermaal oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak, Roy Steward en ekself gesels oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Klink na ‘n eenvoudige opdrag – maar vir elkeen van ons…
1 Aug 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 25 Julie 2025

Andermaal ‘n heerlik om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak en Roy Steward gesels saam oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Hoe doen ons dit? Hoe…
25 Jul 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper 18 Julie 2025

Heerlike voorreg om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert sal ons prakties leer hoe om met hierdie geweldige opdrag om te gaan. Daar sal ook twee ekstra gaste wees om elke luisteraar…
18 Jul 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper 11 Julie 2025

Twee gaste wat gesels oor genesing – een in ons fisiese liggaam – Rene Testa en die tweede oor genesing in ons gees, Marianne Peak. Moet seblief nie hierdie twee dames se bydrae misloop nie – hulle praat albei van lewens veranderende dinge. Die vertellings van Elizabeth Jordaan oor die…
11 Jul 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 27 Junie 2025

Dit was nog altyd my voorreg om Bennie Mostert uit te saai – en Bennie het ons kom seën met ‘n besondere boodskap oor die belangrikheid daarvan dat ons dissipels van Jesus moet wees en dat ons betrokke moet raak daarby dat nog meer mense dissipels van Jesus word! Bennie…
27 Jun 1 hr 28 min