
'Die dood klop aan elke deur in Gaza'
Loading player...
Ten minste 15 Palestyne, insluitend vier kinders, het in 'n enkele dag in die beleërde Gazastrook van honger omgekom wat die totale aantal sterftes weens wanvoeding sedert Israel se oorlog begin het op 101 te staan bring. Intussen word gemiddeld 119 daagliks by voedselverspreidingspunte doodgeskiet. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres het by die Veiligheidsraad se ope debat die ramp aangespreek.