Delf Steeds Dieper - 15 Aug 2025
Loading player...
Vandag ‘n nuwe onderwerp en ‘n nuwe gas! Ds David Malan daar uit die Kaap,
kom verduidelik vir ons intens belangrike dinge wat ons veral in die dae moet verstaan. Hierdie gesprek handel oor die dieper betekenis van die Boek Openbaring. Jy ook al daaroor gewonder? Kom luister en leer.
DIE BOEKVOORLESING uit die boek wat Andrew Murray geskryf het, “In die Heiligdom” dra die boodskap van oorgawe aan ons Vader en Sy Gees, met passie oor!! Luister en word geïnspireer! Elizabeth Jordaan het toestemming om hierdie boek op PDF aan te bied. As jy daarin belangstel om dit by haar aan te vra, kontak haar seblief op haar selnommer 082 775 3793