
Veerpyltjiespan maak skoonskip by AU Streek-5 toernooi
Loading player...
Namibië het vyf medaljes by die Afrika-Unie Sportraad Streek 5-veerpyltjietoernooi, wat die afgelope naweek in Zimbabwe gehou is, verower. Die land is verteenwoordig deur 'n span van agt spelers - vier meisies en vier seuns. Kosmos 94.1 Nuus het met Ludwig Ralph, president van die Namibiese Veerpyltjiefederasie, gesels oor die span se ervaring by die geleentheid.