Pinktober: “Wie gaan na my ma en kinders kyk as ek sou sterf?”

Loading player...
Wanneer ’n persoon die eerste keer uitvind dat hulle borskanker het, kan hulle oorweldig, kwesbaar en alleen voel. Terwyl hulle onder hierdie stres verkeer, moet hulle ook leer van komplekse mediese behandelings en die een kies wat reg is vir hulle. Om gedurende hierdie tyd met ’n spesiaal opgeleide Reach for Recovery-vrywilliger te praat, kan ’n mate van vertroosting bied, sowel as ’n geleentheid vir emosionele grondslag en ingeligte besluitneming. Hierdie Pinktober sluit Jacqui Masalla by Yolanda Maartens aan om haar lesse tydens borskanker te deel en om ook te vertel wat Reach for Recovery vir haar beteken het. Sy is ‘n vrywilliger by Reach for Recovery en is betrokke by die Bloemfontein tak se projekte.
9 Oct English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Oncology-Safe Skincare for Cancer Patients - Dr Kobus Erasmus

“Cancer treatments often leave the skin feeling dry, itchy, and sensitive to most personal care products. Radiation, in particular, can cause peeling, blistering, or lasting changes in skin tone. As a result, even everyday things like scented creams, hot showers, or tight clothes may suddenly cause pain or irritation. That’s…
9 Oct 2 min

Pinktober: “Toe kry ek twee keer kanker, hoekom?”

Wanneer ’n persoon die eerste keer uitvind dat hulle borskanker het, kan hulle oorweldig, kwesbaar en alleen voel. Terwyl hulle onder hierdie stres verkeer, moet hulle ook leer van komplekse mediese behandelings en die een kies wat reg is vir hulle. Om gedurende hierdie tyd met ’n spesiaal opgeleide Reach…
9 Oct 6 min