
Landboumark Voorslag: Episode 5 - Terrapro CC
Loading player...
In episode 5 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe ՚n toevallige ontdekking op ՚n Europese landbouskou meer as twee dekades se sukses met ՚n unieke produk vir Lukas Rautenbach van Terrapro CC voorafgegaan het. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.





