
Woensdag, 11 Augustus 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Vandag is W-dag - WAT gaan die Bank van Namibië oor rentekoerse besluit? Veral huiseienaars is op hete kole oor of die dak oor hul kop té warm, té koud of net reg gaan wees. En op die plaaslike indeks van die Namibiese Effektebeurs het Dinsdag aan die telekomsektor behoort, met veral MTC se aandeelprys wat behoorlik ge-aweh! het.

