Donderdag, 24 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Die uitbreking van bek-en-klouseer in Namibië is 'n geweldige slag vir die ekonomie, waarsku Romé Mostert, direkteur van Cirrus Capital.
En asof dit nie genoeg slegte nuus is nie - rentekoerse is Woensdag in Suid-Afrika verhoog en almal sit op hete kole oor of die Bank van Namibië volgende maand dieselfde paadjie gaan loop.