
Vrydag, 25 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Lang rye, leë winkelrakke en trollies vol vleis - baie verbruikers het Donderdag paniekerig reageer op die nuus dat bek-en-klouseer sy klou op 'n plaas in die Suide ingeslaan het. KosmosKapitaal praat met Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen oor verwagte tekorte, pryse en wat die uitbreking vir die ekonomie beteken.

