
Woensdag, 30 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Hoekom vry Amerika deesdae so kliphard na Namibië en wat het kunsmatige intelligensie daarmee te doen? Die VSA se ambassadeur aan die land, John Giordano, het die antwoord. En dis darem lekker as 'n maatskappy met 'n rekordwins kan spog - soos Nictus Holdings in sy afgelope boekjaar.

