Reach for Recovery: Sonja Grobler & Ilse de Wit
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Sonja Grobler, Vrystaat-voorsitter, sowel as Ilse de Wit, nasionale voorsitter, van Reach for Recovery.
Hulle deel met ons wie en wat Reach for Recovery is, maar nie net uit ’n administratiewe oogpunt nie – ook uit ’n persoonlike oogpunt, want hulle albei het self die pad met borskanker gestap.