
Namibië bak weer onder hoë temperature
Loading player...
Warm tot baie warm toestande sal na verwagting voortduur, met temperature wat in dele van Kunene, Erongo, Khomas en Zambezi tot sowat 36 grade kan bereik. En hoewel die hitte oorheers, is daar 'n kans op enkele geïsoleerde middag-donderbuie en ligte reën. Albertina Anderson van die weerdiens vertel ons wat die weer vir die komende dae inhou.

