OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,829 Episodes
440 – 460

Weird Wide Web - Steel sommer ‘n stoep

'n Man van Georgia word van 'n misdryf aangekla nadat hy daarvan beskuldig is dat hy 'n stoep van 'n buurman se voortuin gesteel het, volgens die Coweta County-balju se kantoor.
24 Aug 2023 9AM 3 min

Weird Wide Web - Snickers: Die storie agter die sjokolade

Daar is 'n bisarre agtergrond agter hoekom die sjokoladestafie Snickers Snickers genoem word. Die sjokoladestafie is bekend vir sy hemelse versnit van nougat bedek met karamel en grondboontjies, alles omhul in 'n bietjie watertand melksjokolade om alles te kroon.
22 Aug 2023 9AM 3 min

Weird Wide Web - Uri Geller: "Hulle sal in vrede kom"

Vreemdelinge is die gesprek van die dorp op die oomblik! Verlede maand het 'n voormalige Amerikaanse intelligensiebeampte die bomaansprake onder eed gemaak dat die Pentagon in besit was van uitheemse tegnologie en 'nie-menslike liggame'.
21 Aug 2023 9AM 4 min

Weird Wide Web - Buffy se Voorvaders

Hierdie spesifieke stel bevat alles wat jy nodig het om teen 'n vampier te veg. Begin met 'n kruis en heilige water om hul veronderstelde vervloekte oorsprong teë te werk. Gevolg deur 'n houtpaal en selfs 'n geweer en toerusting om silwer koeëls te maak!
15 Aug 2023 9AM 2 min

Feel Good Friday - Ou liefde roes nie

Hierdie egpaar is uitmekaar toe hulle in die 50's tieners was. 63 jaar later het hulle mekaar gevind en is steeds verlief soos voorheen.
4 Aug 2023 9AM 3 min

Weird Wide Web - Magies vol, ogies toe!

'n Restaurant in Jordanië bied sy kliënte 'n geleentheid om 'n middagslapie te neem nadat hulle die land se nasionale gereg genaamd Mansaf geëet het
31 Jul 2023 9AM 3 min

What's on the menu - Mexican night

Dit sien ons gaan dalk net weer op 'n kosavontuur! Hierdie week neem Sjef Maradine ons al die pad na Mexiko met 'n heerlike Taco-resep.
27 Jul 2023 11AM 3 min
440 – 460