OFM OFM Artbeat (Kunsteklop)

OFM Artbeat (Kunsteklop)

Stay up to date with the latest developments in the creative industries, as featured on Mid-Morning Magic.
Weekly English South Africa Performing Arts · Visual Arts
350 Episodes
180 – 200

Everyman

The classic play, Everyman, has been reimagined for a modern audience with a powerful message about the importance of being prepared for death.
28 Mar 2023 2 min

Munro Art Gallery

Munro has been a reputable name in South African art since 1998. Our impeccable customer service and exceptional artworks are hallmarks in our continual strive toward art excellence.
23 Mar 2023 5 min

Sjaka S. Septembir gesels oor nuwe boek

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met ’n akteur, regisseur en skrywer, Sjaka S. Septembir oor sy nuwe book getitel “Die bardo van Biko April”.
21 Mar 2023 4 min

SONORE

"SONORE" beloof om 'n boeiende en onvergeetlike program te wees wat 'n beroep sal doen op liefhebbers van klassieke musiek, veral diegene wat die emosionele krag en ekspressiewe omvang van die viool en klavier waardeer
16 Mar 2023 2 min

Where does the sun wait before it rises?

Where does the sun wait before it rises? Is a play that addresses society’s response to woman in the LGBTQIA+ community within our South African Cultural Kinesphere.
14 Mar 2023 3 min

Classical Clichés

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens saam met Rhapsody Orchestra BFN-dirigent, Heinrich Lategan, oor hul komende vertoning getiteld Classical Clichés.
22 Feb 2023 3 min

Jeanne-Louise en Elna in konsert

Twee spesiale vriende en musikante, Jeanne-Louise Moolman, en Elna van der Merwe gaan kragte saamsnoer en n program aanbied met keurige gevarieerde stukke asook 'n spesiale opdragwerk deur Peter McLea.
20 Feb 2023 3 min

Public art creating social cohesion at WHAG

Applications are out for a grafitti artist/muralist at the William Humphreys Art Gallery (WHAG). Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens is joined by Sinazo Gamedala and Caroline Jansen van Rensburg in the OFM Art Beat to chat about who can apply and more.
14 Feb 2023 2 min

Six in boat met Nataniël

Ses figure in ’n skuitjie. Is dit vlugtelinge, vakansiegangers, vissermanne of lewensredders? Met stories in Engels en Afrikaans, splinternuwe musiek, unieke kostuums en ’n geselskap van vyf uitmuntende musikante, keer Nataniël terug na die Sand du Plessisteater met hierdie oorspronklike produksie.
2 Feb 2023 5 min

OFM Kunsteklop: Art on Main Kimberley

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Jolandie Ford oor die stigting van die galery en wat mens als kan doen en verwag.
30 Jan 2023 3 min

OFM Artbeat: House of dirty shakers ready for 2023

In the OFM Artbeat, Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens chats to founder Zane Muller about how this performing arts entity was formed over 20 years ago in his backyard in Heidedal, Bloemfontein.
24 Jan 2023 4 min
180 – 200