Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,058 Episodes
1540 – 1560

Ds Cassie Carstens vanuit die Wes Kaap

Wynand gesels met Ds Cassie Carstens oor die roeping op sy lewe, sy getuienis en sy passie vir die kerk en 'n vaderlose generasie wat smag na leiding en rigting
1 Mar 2022 1AM 18 min

Romeine 1:20 - God openaar in die Selakant

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marine bioloog, Mariëtte Wheeler oor die Selakant - nog ‘n…
28 Feb 2022 3AM 8 min

Godsightings for the week

Godsigtings are important, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living?
25 Feb 2022 3AM 26 min

Marésa van der Walt: Sending in Thailand

Janine gesels met Marésa van der Walt oor haar en haar man, Hector, se twee jaar in Thailand en hoe die lewe terug in SA aangaan na so ‘n dramatiese ervaring.
24 Feb 2022 4AM 14 min

Lynette Beer: Vredemakers

Lynette Beer haal Matt 5:9 aan om te gesels oor hoe belangrik dit is vir 'n Christen om 'n vredemaker te wees.
23 Feb 2022 4AM 5 min

Ernie en Hanlie Amos

Janine gesels met Ernie Amos en sy vrou oor hulle pad met die Here deur al die lewenskinkels en -kabels. Kontakbesonderhede: Ernieamos@gmail.com
23 Feb 2022 4AM 17 min

Huweliksfokus: vroue en hulle emosies

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en verduidelik uit 1 Pet 5:7, hoedat ‘n vrou op die Here moet staatmaak, eerder as om haarself (en haar gesin) te laat onderkry deur haar emosies.
22 Feb 2022 3AM 3 min

Tema vir die dag: Het ek Jesus lief?

Janine verduidelik aan die hand van Mattheus 25:40 hoedat elke gedagte, woord, aksie en besluit in ons lewens elke dag die vraag beantwoord: "Het ek Jesus lief?"
22 Feb 2022 3AM 10 min

Listener Inspiration

1 Peter 3:5 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. Our relationship with the Lord is that reason, and out of it flows His thoughts into our lives. So out of that fountain, what is on your heart to share with the…
21 Feb 2022 5AM 14 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Wit Malgas

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige Andrew Buitendach oor die Wit Malgas, en wat die…
21 Feb 2022 5AM 8 min

Dr Peter Hammond about the Biblical Worldview Summit

31 Years of Biblical Worldview Summits We praise God for a successful Biblical Worldview Summit. This year marks 31 years of conducting these BWS body, mind and spirit program's, stretching minds and muscles to apply the Lordship of Christ to all areas of life. The BWS included: 6 devotions, 31…
21 Feb 2022 1AM 17 min

Godsightings for the week

Believe it or not, according to the Word, only Christians can SEE God, non- Christians only see Him when He removes the veil for a moment, for the rest of the time, they are blind. So we show the blind what we see with our Godsightings, and as they are…
18 Feb 2022 2AM 26 min

Andie Steele-Smith: It is well with my soul

Andie Steele-Smith is also known as the gang pastor and today he references Phil 4:7 to illustrate how well the followers of Jesus are doing inwardly, in spite of the toughest of circumstances.
17 Feb 2022 8AM 5 min

Amanda Lotter - Wol en Vlas

Janine gesels met Amanda Lotter. Onthou jy ons het gevra of daar mense is wat Skattejag pryse wil borg, wel haar prys voorstel was baie interessant en aangesien sy ‘n luisteraar is wil ons sommer uitvind wie sy is ook.
17 Feb 2022 4AM 20 min

Huweliksfokus: Manne en hulle aggressie

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle behandel vandag Manne en hulle aggressie uit Efesiërs 4:26, Pred 7:9, Jak 1:20.
15 Feb 2022 3AM 4 min

Sermons heard over the weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
14 Feb 2022 10PM 15 min

Romeine 1:20 - Proxima Centauri

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Ruhann Steyn, ons ruimtefisikus, oor Proxima Centauri… ja hy sal…
14 Feb 2022 10PM 8 min
1540 – 1560