Gesondheidsake: Nico Taljaard Coyne 13 Oktober 2021

Loading player...
Osteoarthritis & "Pure-essentiel" lug suiwering:
1. Deesdae by elke winkel word ons hande ontsmet ens., maar is daar iets wat mens meer kan doen as dit, veral as iemand siek is in die huis en daar is kiemverspreiding?
2. Ons het voor die breek gesels oor Pure Essential van Coyne wat help met lugsuiwering en suksesvol bakterië, virusse en fungusse in die lug mee wegdoen. Nou kyk ons na spesifiek artritus en rumatiek - is daar enige alternatiewe opsies bykomend tot mense se medikasie?
13 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min