Dirk Kotze & Jaco Londt DA 19 Oktober 2021

Loading player...
Dirk Kotzée - DA burgemeesterskandidaat vir Mosselbaai en saam met hom Jaco Londt - Mosselbaai Kiesafdelingshoof en lid van die Nasionale Raad van Provinsies en DA Voorsitter van die Wes-Kaap.
1. Jaco - Watter dag vind die verkiesing plaas en wat gebeur oor die voorafgaande naweek en is dit 'n vakansiedag?
2. Ek verstaan daar is 3 stembriefies. Waarvoor word daar dan alles gestem?
3. Kan mense enige plek stem in die dorp?
4. Die hele afstigting van die Weskaap is tans 'n veel besproke onderwerp. Hoe sien die DA die onderwerp?
5. Die hele onderwerp van selfbestuur - Jaco het nou die breë siening van die DA gegee. Wat kan jy ons meer vertel hieroor?
6. Wat is ‘n proporsionele stem?
7. In daardie lyn, die DA sê gereeld dat 'n stem vir 'n kleiner party 'n stem vir die ANC is. Hoekom sê hulle so?
8. Watter suksesse het Mosselbaai oor die afgelope aantal jare behaal en wat is die rede vir die suksesse?
9. Wat behels die Groei Strategie wat tans deur die DA plaaslik voorgehou word aan die kiesers van Mosselbaai.
19 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek - General household Pesticides - Promotion 07 April 2025

☀️🐜 It’s still warm outside – and that means the bugs are still out and about! Danny has a buzzing chat on 📻SFM Streek Radio 🎙️ with the expert from Protek 🌿 Paul, about all things general household pest control! 🦟🪳🕷️ Whether it's flies, ants, cockroaches or mosquitoes – we’ve…
8 Apr 14 min

Akademia onderhoud 07 April 2025

🎓 Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir JÓÚ! 📢 Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle alles bied. Enrico gesels met 🎙️ Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor: 💡 Waarom Akademia ’n uitstekende studietuiste is…
8 Apr 7 min

🌍 Kus tot Kruin Special Series: PLASTIC POLLUTION ♻️ 03 April 2025

🌍 Kus tot Kruin Special Series: PLASTIC POLLUTION ♻️ 📻 Every Thursday, on SFM Streek Radio 90.1 @ 104.1fm We’re kicking off the first of three powerful Kus tot Kruin programs tackling one of the planet’s worst environmental threats — plastic pollution 🛍️🧴. In our first episode, we speak to…
3 Apr 13 min