Politiek betaald: DA Onderhoud 22 Oktober 2021

Loading player...
Jaco Londt - Mosselbaai Kiesafdelingshoof en lid van die Nasionale Raad van Provinsies en DA Voorsitter van die Wes-Kaap.
Daar is 3 nuwe Kandidaat wyksraadslede by ons ook vandag, elkeen met hulle eie velde waarin hulle spesialiseer.
Nickey le Roux - Kandidaat Wyksraadslid vir Wyk 11
Lodewyk Coetzee Kandidaat wyksraadslid vir Wyk 8
Stephan Botha Kandidaat wyksraadslid Wyk 7 - hele lang beskrywing ...
Die DA se slagspreek vd verkiesing is “Die DA kry dinge gedoen”. Waarom het julle op dit besluit ?
Vertel asb vir ons meer oor julself, waar julle staan en waarom die DA voel julle kan waarde toevoeg? (elk so 5 min)
- Nickey Le Roux
- Lodewyk Coetzee
- Stephan Botha
Jaco Londt - Mosselbaai Kiesafdelingshoof en lid van die Nasionale Raad van Provinsies en DA Voorsitter van die Wes-Kaap.
Daar word gese koalisieregerings is die voorland en kleiner partye hardloop hiermee - wat is julle repliek ?
Nickey le Roux - Kandidaat Wyksraadslid vir Wyk 11 -
Watter risikos is daar rondom die verkiesing vir Mosselbaai? (Kiesers bly weg en stem nie)
22 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat…
12 Jun 14 min