28 Oktober 2021 - Dirk Kotze & Jaco Londt DA

Loading player...
1. Dis nou u laaste onderhoud, aan die einde van langveldtog - hoe voel julle en hoe het dit gegaan ?
2. Gister het die sittende Mosselbaai BM onderhoud opEden FM gevoer en beweringe teen die DA gemaak. Wat is jul reaksie en is julbang dat julle van die sogenaamde bruin stem gaan verloor ?
3. Die gissinge rondom koalisies en die gesprekke rondomdie ANC en die DA - wat is u repliek ?
4. Daar is kritici in Mosselbaai wat sê die DA ampsdraersen die Munisipaliteit sê amptenare oorkruis rolle, is dit waar ?
5. Met die Nuutste Eskom beurtkrag en kommer oorkapasiteit, wat doen Mosselbaai om dit te adresseer?
6. Wat is u laasteboodskap aan ons kiesers voor die naweek en die stemdag ?
28 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat…
12 Jun 14 min