28 Oktober 2021 - Danie Acker VFP

Loading player...
Danie Acker, VF Plus kandidaat in Wyk 6 Mosselbaai wat Heiderand,Mosselbaai Golf Estate en Village-on-Sea insluit.

Vraag 1:
Jy sê die VF Plus het in die Wes- en Suid-Kaap nog nooit soveel steungehad soos nou nie. Hoekom sê jy so en hoekom moet mense Maandag vir die VFPlus stem?
Vraag 2:
Julle opponent sê hulle regeer die dorp goed en dat mense vir hulle moetstem omdat hulle dinge gedoen kry. Wat is jou antwoord daarop?
Vraag 3:
Kom ons praat bietjie politiek. Die DA sê die keuse in die verkiesing istussen hulle of die ANC. Wat is jou antwoord daarop?
Vraag 4:
Wat sê jy vir mense wat twyfel? Hoekom moet hulle vir die VF Plus stem?
Vraag 5, as daar nog tyd oor is vir ‘n vraag:
Jy sê die kiesstelsel bevoordeel die VF Plus as mense slim stem. Wat bedoel jy daarmee?
28 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat…
12 Jun 14 min