Anthony van Tonder - adjudant by Blaze Away Shell Hole (Moths) in Montaguestraat Mosselbaai (Poppy day) 12 November 202

Loading player...
Anthony van Tonder - adjudant by Blaze Away Shell Hole (Moths) in Montaguestraat Mosselbaai.
1. Vertel ons meer van die Moths
2. Ons het gister gesels hier op SFM oor wapenstilstand dag - maar vertel ons net kortliks weer van die betekenis agter die 11de minuut op die 11de dag in die 11de maand in die eerste wêreldoorlog - heelwat wat gaan gebeur hierdie naweek gaan dit oor onthou - die bloed wat gevloei het word verteenwoordig deur die rooi poppies.
3. Die held - waaroor gaan dit?
4. Wat beplan julle vir die naweek?
12 Nov 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min