Waghond veroordeel xenofobie in Oos-Kaap

Loading player...
Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge het die onlangse xenofobiese geweld in Addo, in die Oos-Kaap, waar drie buitelandse burgers in vermeende wraakaanvalle dood is na die dood van 'n plaaslike jong man, sterk veroordeel. Claude Kayitare van die organisasie sê meer as 430 mense is ontheem en meer as 20 beseer, insluitend vroue en kinders wat nou skuiling in plaaslike kerke en skole soek:
27 May 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Biodiversiteit lewensbelangrik vir Namibië

Volgens die Biofin Namibia-inisiatief is die land ryk aan biodiversiteit, en die bewaring van sy natuurlike hulpbronne is van kritieke belang vir lewensbestaan, voedselsekerheid, klimaatsveerkragtigheid en ekonomiese volhoubaarheid. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Bernadette Shivute, volhoubare finansieringspesialis by die UNDP-kantore in Namibië, wat verduidelik waarom biodiversiteitsbewaring belangrik is, ondanks…
29 May 8PM 1 min

Rugby: Etzebeth verwag moeilike stryd teen Munster

Hoewel die Haaie die Europese Uitdaagbeker gewen het, het hulle nie veel welslae behaal in die Verenigde Rugbykampioenskap nie. Hulle het verlede seisoen in die 14de plek op die punteleer afgesluit. Die Durbanse span berei voor vir Saterdag se kwarteindstryd teen die Ierse span Munster op Kingspark in Durban. Die…
29 May 8PM 1 min

Vredesmagte moet dringend in DRK ontplooi word

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die vredes- en sekerheidsraamwerk moet dringend in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo ingestel word. Hy het die 12de hoëvlakvergadering van die streeksoorsig-meganisme vir die vrede-, sekerheid- en samewerkingsraamwerk in Kampala, Uganda bygewoon. Lamola sê die beraad het…
29 May 1AM 1 min

Sokker: Banyana Banyana moet sokkies optrek

Banyana Banyana-afrigter Desiree Ellis sê sy is teleurgesteld met hulle vertoning teen Botswana in hul eerste wedstryd van die drienasies-reeks op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria. Doele deur Adrielle Mibe en Jermaine Seoposenwe, wat twee bygedra het, het tot Suid-Afrika se 3-2-sege teen Botswana gelei. Banyana Banyana kom Dinsdag op…
29 May 1AM 1 min

Valterra Platinum, ou Amplats, maak debuut op JSE

Valterra Platinum, voorheen Anglo American Platinum, het Woensdag sy debuut op die Johannesburgse Effektebeurs gemaak, voor sy amptelike ontbinding van Anglo American aan die einde van Mei. In 'n onderhoud met SABC News sê die finansiële hoof van Valterra, Sayurie Naidoo, die skuif is 'n belangrike stap in die maatskappy…
29 May 12AM 1 min