
Inisiasieskole moet geregistreer wees voor seisoen begin
Loading player...
Die O.R. Tambo Inisiasieforum in die Oos-Kaap doen 'n beroep op alle inisiasieskole om te verseker dat hulle behoorlik geregistreer is voor die winter-inisiasieseisoen wat middel Junie begin. Die voorsitter, Nkosi Lutuka, het aan SABC Nuus gesê bewusmakingsveldtogte en monitering word opgeskerp. Dit volg ná 29 sterftes wat deur die somer aangeteken is, insluitend sewe in dié distrik. Hy sê families moet geregistreerde skole en gekwalifiseerde praktisyns kies om te sorg dat hul kinders veilig is: