
McNab waarsku oor stamgebondenheid
Loading player...
Die goewerneur van die Hardap-streek, Riaan McNab, doen 'n beroep op inwoners om hulself te weerhou van stam- en streeksgebondenheid. Dit is te midde van dreigemente deur inwoners van Mariental om onderhoude by die dorp se kantoor van die gesondheidministerie te staak nadat hulle beweer het dat die ministerie kandidate van ander streke vir plaaslike poste prioritiseer. McNab sê alle Namibiërs kan aansoek doen vir poste in enige streek...

