“Jy moet met vernuwende oë na die lewe kyk en op jou voete dink wanneer verrassende omstandighede opduik,” sê die kreatiwiteitskenner, dr. Kobus Neethling. Neethling het met Anja van der Merwe van Maroela Media gesels oor sy onlangse toekenning in die wêreld van kreatiwiteit.
Akademia het pas bekendgemaak dat die Afrikaanse hoëronderwysinstelling van 2020 die graad BCom (Ekonomie en Regte) aanvul met Baccalaureus Legum (LLB). Liana Venter, registrateur by Akademia, het met Maroela Media oor dié graad gesels.
Jan-Jan Joubert het ’n draai in Maroela Media se ateljee gemaak om meer oor sy boek, "Gaan Suid-Afrika oukei?", wees te vertel. Hy benadruk dat elke Suid-Afrikaner ’n verantwoordelikheid het om te verseker dat die land nie dié keer oor die afgrond tuimel nie. Joubert verklap ook wie sy 12…
Carla van der Spuy se boek "Liefde agter tralies: Ware Suid-Afrikaanse verhale" is vroeër vanjaar uitgereik. Sy het in Maroela Media se ateljee 'n draai kom maak om te gesels oor die liefdesverhale wat dié boek geïnspireer het.
Ruhan du Toit het in Maroela Media se ateljee kom kuier. Hy praat oor die liedjie 'As jy dink jy weet', die musiekvideo en vertel ook meer van die Afrikaanse is Groot-megakonserte waarvan hy ook weer vanjaar deel is.
Die sanger en liedjieskrywer Neil Nachtrein is ’n musiekreus in ’n klein dorpie in die hartjie van die Vrystaat. Hy het onlangs sy nuutste solo-album, 'Op plekke waar ons eens was', uitgereik en Anja van der Merwe van Maroela Media het hieroor met hom gesels.
Ricus Nel het ook ʼn draai in Maroela Media se ateljee kom maak en met ons gesels oor sy jongste musiekvideo van die lied “Bokkies jag”. Hy het ook gesels oor die wegholsukses van “Boerepompie” wat hy saam met Snotkop opgeneem het en wat aanhangers by vanjaar se Afrikaans is…
“Die een ding wat ek nog altyd wou doen is om vir mense hoop te gee – al is dit net vir ’n oomblik terwyl hulle na my musiek luister. Dit is vir my regtig belangrik, maak nie saak waaroor die liedjie handel wat ek skryf of sing nie, dit…
“As ek sien hoe Israel die woestyn oorwin en die Nederlanders die see terughou, is daar beslis nog baie rede om te hoop vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap.” Flip Buys van die Solidariteit Beweging het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sy boek getiteld 'Die pad na selfbestuur –…
9 Oct 2019
14 min
980 – 1000
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.