Podlitiek

"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
Weekly Afrikaans South Africa News
257 Episodes
120 – 140

Podlitiek: VSA verkiesing – Trump-loesing of Biden-verwoesting?

Met die Amerikaanse verkiesing so ’n bietjie meer as twee maande weg, voer die Podlitiek-span ’n analitiese gesprek rakende die kanse en toestand van beide kandidate, asook beide partye wat aan hierdie verkiesing van 3 November gaan deelneem.
25 Aug 2020 1 hr 03 min

Podlitiek: Stank vir drank

Die Podlitiek-span wonder hoe lank die burgery van ons republiek nog soos kinders hanteer sal word, met hierdie infantilisme wat ’n punt van dieper analise word.
17 Jul 2020 26 min

Podlitiek: Die ongrondwetlike en irrasionele inperking

In hierdie spesiale episode van Podlitiek gesels Daniël Eloff met Martin van Staden (Vryemarkstigting) en Daniel du Plessis (Sakeliga) oor die reeks hofsake oor die Covid-19-ramptoestand se inperkingsregulasies.
12 Jun 2020 54 min

Podlitiek: Velkleur bly maatstaf en honger wag in die pad af

In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tóg ’n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp aan dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor teenkanting teen aanlynklasse.
6 May 2020 32 min
120 – 140