
Siviele kontrakteurs se vertroue daal steeds
Loading player...
'n Senior ekonoom van FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die FNB/Buro vir Ekonomiese Navorsing se vertroue-indeks vir siviele kontrakteurs het die derde agtereenvolgende kwartaal gedaal tot die vlak van 41 in die tweede kwartaal van vanjaar, teenoor 45 in die eerste kwartaal. Hy sê dit toon aan dat byna 60-persent van deelnemers ontevrede is met die huidige sake-omgewing. Mkhwanazi sê sake-sentiment was laer ondanks 'n verhoging in boubedrywighede: