
Trump soek sy Big, beautiful bill teen Vrydag
Loading player...
Senators voer op die oomblik debat 'n wetsontwerp van byna 1 000 bladsye wat deurslaggewend sal wees vir president Donald Trump se binnelandse agenda. Die druk is aan omdat Trump wil hê die wetsontwerp, sy Big, beautiful bill, teen Vrydag, 4 Julie, goedgekeur moet word. Die Withuis se perssekretaris Karoline Leavitt sê Republikeine moet saamstaan.