LEEF! - HOOGTEPUNTE

Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luisteraars. Ontdek die stories van onbaatsugtige individue wat 'n verskil maak in hul gemeenskappe en leer hoe hulle ander se lewens verbeter. Met 'n fokus op liggaam, siel en gees, bied hierdie hoogtepunte jou waardevolle insigte en hoop. Sluit by ons aan om die krag van gemeenskap en inspirasie te ervaar. Volg ons vir die jongste episodes en wees deel van die gesprek!
Occasionally Afrikaans South Africa Christianity
284 Episodes
260 – 280

Leef! - Esmé Sonnekus - haar boek “Grondpad”

28.09.2020 - Esmé Sonnekus, is ‘n persoonlike assistent by ‘n Finansiële Adviseurs Besigheid. Sy vertel van haar boek “Grondpad” wat haar getuienis is oor God se getrouheid en haar gehoorsaamheid aan God. Haar unieke pad met God waar Hy met haar praat deur foto’s en die Bybel en die dagstukkies…
28 Sep 2020 18 min

Leef! - Dr Ruth Jonas - She will be talking on Bible Advocacy

Dr Ruth Jonas is the Organising Secretary from the Western Region of the Bible Society of South Africa (BSSA). She will be talking on Bible Advocacy. Why is Bible Advocacy important? How do we understand the Bible’s influence in the public sphere in South Africa?
6 Jul 2020 15 min

Leef! - Margolite Williams - Feed a million people every month during COVID-19

29.06.2020 - Margolite Williams is the Fundraiser at Ladles of Love. Ladles of Love feeds the hungry people throughout Cape Town. Since COVID-19 they have expanded dramatically to cope with the rising need. Their mission is to feed a million people every month during this pandemic and change the COVID-19…
29 Jun 2020 29 min

Leef! - Jattie van Jaarsveld - Onderhoud met kunstenaar

22.06.2020 - Wanda Bam het gesels met Jattie van Jaarsveldt oor sy pad in die polisie diens tot by die preekstoel as bedienaar van die Woord in sang. Tydens grendeltyd het hy ‘n baie toepaslike liedjie geskryf. Meer hieroor in die gesprek…
22 Jun 2020 23 min

Leef! - Claire Paulse - Skoolhoof van die St Josephs Primêre skool

22.06.2020 - Claire Paulse, is die skoolhoof van die St Josephs Primêre skool en ook ‘n reus in die wêreld van remidiërende onderwys en iemand wat verskeie toekennings gewen het vir haar onbaatsugtige waardevolle bydrae in die onderwys. Sy deel ook haar eerlik en opreg haar getuienis van verlies en…
22 Jun 2020 27 min

Leef! - Wanda gesels met Prof Ernst Conradie

15.06.2020 - Die CLF-Elise Templehoff-toekenning vir omgewingsbewaring_word vanjaar vir die eerste keer gegee. Dit word toegeken aan Prof Ernst Conradie wat met etlike gesaghebbende publikasies die ekologiese krisis waarin ons verkeer vanuit Christelik-teologiese hoek onder die kerklike aandag gebring het. Conradie, verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland, het die Andrew…
15 Jun 2020 24 min

Leef! - Wahida Parker - Table Mountain Aerial Cableway

01.06.2020 - For over 90 years, the Table Mountain Aerial Cableway has been one of Africa’s biggest tourist attractions and has provided millions of visitors with a unique and undoubtedly unforgettable experience. Wahida Parker the Managing Director of the Table Mountain Aerial Cableway Company (TMACC) talks about the history of…
1 Jun 2020 18 min
260 – 280