PROMOSIE: Fine Craft Furniture - het 'n passie vir gehalte vakmanskap, en bring tydlose meubelontwerpe wat huise omskep. Hetsy 'n nuwe ontwerp, of 'n nuwe baadjie vir jou geliefde meubelstuk, Fine Craft Furniture kan jou daarmee help. Verken die versameling van werk wat reeds gedoen is op die /FineCraftFurniture facebookblad…
RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 10-18 Julie 2024 - Kruger Wildtuin en Laeveld Toer 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer 2 Emmer lys toere wat nie misgeloop kan word nie.
Gesprek met DR.BOOL SMUTS van Landmark Leopard & Predator Project - South Africa faam. Hoe wetgewing die behoud of uitwissing van n apex spesie kan bewaar. Luister elke Donderdag om 11h30 op SFM Streek RADIO na Kus tot Kruin waar Fred fokus op bewaring. 🎧Luister SFM Streek RADIO aanlyn by:…
Vandag in die Kus tot Kruin inset aangebied deur Fred Orban, handel dit oor die mens se rol in die uitwissing en/of kritiese vermindering van n spesie aan die een kant. Daarteenoor ook hernuwde pogings om sulke spesies te bewaar en getalle weer probeer herstel. Fred noem dit is Internasionale…
Fred talks with Linda Fletcher of G.C.B.R (Gouritz Biosphere Reserve) about a Biosphere Reserve and how it operates. Also the importance of such organisations to maintain and improve the quality of our Bio-diversity.
Dit is Meimaand en Fred bespreek die prag van die Tuinroete se inheemse omgewing en ook die energie en verskeidenheid wat ons oseaan bied in hierdie vroeë wintertyd.
Conservation is not only an ideal or a buzz word. What lies behind the scenes of effective Conservation? In conversation with Fred Orban, Hein Schoeman and Josephine Skaarup discusses the training and actions needed to train Vets to help save our unique Wildlife.
Leon Rossouw van WCIN (Wildlife Crime Information Network) en Erika vd Westhuizen van Danabaai Bewaria het Fred kom vertel van die strikke wat gevind is, en dit net in die Danabaai area.
Vandag het Fred en Sandra Falanga gesels oor die opkomende Intercity Challenge van Inaturalist. Hier kan elkeen van ons 'n Burger Wetenskaplike word. Elke persoon wat n selfoon of kamera het kry die geleentheid om jule bydrae te lewer vir die behoud van ons kosbare bio diversiteit op die Tuinroete.
Fred gesels met Cornè Brink oor die moets en moenies om eksotiese plante en bome in jou tuin en area te plant en te bevorder en hoe dit die plaaslike biodiversiteit negatief beïnvloed. Ook hoekom en hoe jy endemiese plantegroei moet en kan beskerm.
Wil jy ʼn program in jou moedertaal voltooi? Neem die eerste tree op jou studiereis deur Akademia se sentrumopedag by te woon. Kom vind meer uit oor wat jy kan studeer, hoe klasbywoning werk en hoe om aansoek te doen. Bespreek jou plek by die sentrum naaste aan jou deur…
Fred het 'n bespreking met Devon de Villiers rakende knelvrae en vrese van mense oor slange hier in die Weskaap. Devon is 'n boorling van Mosselbaai en is ook werksaam in Amerika. Volg gerus die You Tube kanaal: Slangboere
Are Great White Shark population numbers stable? Dr. Enrico Gennari of OCEANS RESEARCH explains why the statements by the Department can be challenged.
Fred gesels weer oor ons beminde/gehate Witdoodhaaie en die kontroversie wat heers tussen wetenskaplikes. Hy lewer verslag oor Conservancy Danabaai se aksies en wakker gemeenskappe wat omgewings omgeruimdhede rapporteer.
KUS TOT KRUIN - Fred gesels met Sonia van Gourikwa Reservaat. Die prag en praal van die besondere Fynbos reservaat met al sy besondere proteas asook sy botaniese verskeidenheid en sy argeologiese en historiese kus geskiedenis word uitgebeeld. Tans blom die Smooth bloodlily (Haemanthus sanguineus) ook bekend as die Veldskoenblaar…
Wat beteken dit as 'n WALVIS val? Watter ooreenkoms het dit met boom wat val? Fred Orban bespreek die vergelyking asook 'n volhoubare omgewingsgerigte leefstyl asook strandskoonmaakaksies en vele meer.
Fred Orban gesels met Deon Mùller van SAPREC, 'n Seevoël- en pikkewynrehabilitasiesentrum in Mosselbaai. Die gesprek handel oor die bewaring en rehabilitasie van die ernstige bedreigde Afrika pikkewyn wat gereeld op ons strande uitspoel.
AANDAG AANDAG!!!! Weet jy wat in die Bela-wetgewing voorgestel word? SFM het met Mnr Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwys Netwerk (AONetwerk) gesels om meer van die Wet uit te vind en watter knelpunte onmiddelik aandag aan gegee moet word.
Met die viering van Wêreldmoedertaaldag 21 Febr 24, gesels SFM met Mnr Sas du Plessis, Skoolhoof van Laerskool George-Suid oor die belangrikheid van moedertaalonderrig in skole.
21 Feb 2024
6 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.