Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,205 Episodes
480 – 500

Joe Niemand volg paaie waarop die Here hom lei

“Die Here is getrou. Hy het my nog nooit in die steek gelaat nie. As ek weet ek is besig met dit wat hy vir my gegee het om te doen, dan is daar nie ʼn ding op die aarde wat onmoontlik is nie.”
1 Mar 2023 15 min

Nataniël gesels oor vanjaar se Oppiwa-fees

Luister gerus hoe Nataniël jou persoonlik na die Oppiwa-fees uitnooi. Dié Weskus-fees is soos ’n vet snoek in Julie of ’n bielie-galjoen in Desember, en dis ’n grote wat jy nie durf laat wegkom nie!
20 Feb 2023 1 min

‘Rianette en die Internet’: Is jy ’n verantwoordelike digitale burger?

Wat beteken dit om ʼn verantwoordelike digitale burger te wees? Hoe verseker jy dat jy en jou gesin jul deel in die aanlyn wêreld doen en waarde toevoeg, terwyl jy tegelykertyd uitkyk vir die slaggate én die geleenthede aangryp? In dié episode van "Rianette en die Internet" gee Rianette omvattende raad, en…
16 Feb 2023 17 min

Bobby van Jaarsveld terug op die verhoog

“Ek het lekker gerus vir vier jaar. Dit was goed vir my en my kop, maar ek het besef ek kan nie so aangaan nie. Musiek is my passie en dit sal altyd so bly.”
16 Feb 2023 5 min

‘Rampdemokrasie in SA moet gestuit word’

Die vakbond Solidariteit het Dinsdag hofstukke op die regering beteken waarin die vakbond die verklaring van ʼn nasionale ramptoestand om die kragkrisis te pak ter syde wil laat stel. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, verduidelik waarom hulle die hof nader.
14 Feb 2023 2 min
480 – 500