Radio Pulpit Delf steeds dieper

Delf steeds dieper

Delf Steeds Dieper nooi jou uit om saam te delf en dieper te soek na die skatte van ons Vader. Die Waarheid is so groot soos ons Messias Self en in hierdie lewe sal ons nooit ophou delf en leer nie!
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
115 Episodes
100 – 115

Die Spesiale Bedieningsgawes

Ons Hemelse Vader het elkeen van die mense wat Hy ooit op aarde toegelaat het, “bedraad” met die kosbaarste gawes – Die Spesiale Bedieningsgawes waarvan ons lees in Romeine 12:3 – 8. Dit is moontlik en belangrik dat ons ‘n studie maak van hierdie gawes en ons leiding van Heilige…
17 Apr 2023 42 min

Wat maak ons met dit wat ons leer?

Nadat ons verlede week gesels het oor die wonder van die krag en die funksie van die bloed van ons Messias, lê die klem in vandag se program op die vraag – wat maak ons met dit wat ons leer? Ons het nodig om die waarheid van die Woord te…
10 Apr 2023 45 min

Die betekenis & krag van die bloed van Jesus

Ons vier Paasfees. Die belangrikste element van hierdie vieringe - die Goddelike Offer wat God Almagtig, ons Hemelse Vader gebring, deur Sy Seun namens die ganse mensdom aan ‘n kruishout te laat sterf. Wat is die Goddelike betekenis en die krag van die bloed van Christus Jesus, ons Messias se…
3 Apr 2023 41 min

Die begrip van geregtigheid

“Kom gesels saam oor die begrip van geregtigheid wat sy wortels vind in waarheid. Waarheid wat seer maak voordat dit vry maak! Waarheid wat nie kan groei sonder dat dit gerig word deur heiligheid nie.”
27 Mar 2023 45 min

Gehoorsaamheid aan die God van geregtigheid

Die kuier met Brindley en Janine gaan voort! Dit is belangrik om te verstaan dat veiligheid en sekuriteit in hierdie lewe slegs te vinde is in gehoorsaamheid aan die God van geregtigheid. Dit is waarvan hierdie egpaar ook getuig – gehoorsaamheid tot die punt waar jy alles wat bekend is,…
20 Mar 2023 34 min

Wanneer God mense aanraak - Brindley en Janine Pritchard

Wanneer God mense aanraak en hierdie mense reageer in gehoorsaamheid, gebeur daar Goddelike dinge!! Dit is waarvan Brindley en Janine Pritchard getuig. Brindley, ‘n uiters begaafde skilder, was gelukkig en tuis in wêreldse kringe en dinge, toe ons Hemelse Vader hom daar uitgehaal en op ‘n nuwe baan geplaas het…
13 Mar 2023 38 min

Hoe eg is die huwelik ?

Die eg van die huwelik tussen twee mense, word ‘n verbond met mekaar voor God die Vader. Die erns van hierdie verbond word wonderbaarlik weerspieël wanneer dit te vergelyk met die verbondsark wat Moses moes bou. Kom besin saam oor die betekenis van die Huweliksark.
6 Mar 2023 42 min

Ons het woorde wat bemoedig nodig in die dae

Ons kan onomwonde vir mekaar sê- ons leef in die “Laarse Dae”. Dit beteken dat ons waarlik onsself moet gereed maak om ons Bruidegom te ontmoet! Is ons in ons gesprek met mekaar daarop ingestel om mekaar waarlik lief te hê? Of raak ons skuldig aan die 5 dinge waarna…
27 Feb 2023 41 min

Jaco Scholtz - Verhouding

Na al die voorbeelde uit die Ou Testament, kom ons kyk wat is die verwagting of dan uitdaging wat aan Nuwe Testamentiese gelowiges verwag word!! Jaco Scholtz is die ateljee gas wat vrae beantwoord oor die dieper betekenis van Filippense 3:3 – 14 Geweldige uitdaging in veral vers 10: Fil…
20 Feb 2023 43 min

Wat leer ons oor verhouding uit die lewe van Koning Saul en Koning Dawid

Saul het nooit werklik in verhouding met die Almagtige geleef nie. Hy het boonop geleef met ‘n oortuiging in homself van “nie goed genoeg nie” as gevolg van wat met die stam van Benjamin gebeur het. Sonder verhouding, sonder intimiteit, sonder vertroue. Koning Dawid – man na God se hart…
13 Feb 2023 45 min

Verhouding met die Almagtige

Om werklik GELOOF, HOOP en LIEFDE in Hom uit te leef, moet ons leer om in VERHOUDING met Hom te leef Om in VERHOUDING te leef, vra : 1. Dat ons Hom sal KEN 2. In Hom sal GLO en Hom VERTROU 3. Hom toelaat om ons met Woord te…
30 Jan 2023 39 min

Hoop

Hoop is nie ‘n emosie, ‘n gevoel nie. Ware HOOP, op grond van die Woord van God, word gebaseer op die waarheid van die Woord aleen. Ware HOOP is slegs in Christus te vind. Ontvang dit deur Joh. 6:47 – 51 te leef.
23 Jan 2023 38 min

Die dieper aspekte en kwelvrae oor geloof

In WIE glo ek? Op Grond waarvan glo ek in Hom? Wat is geloof – volgens Heb 11:1 speel vertroue en hoop ‘n belangrike rol in geloof so ook om te leef volgens die wil van ons Vader. Stap saam deur hoogtepunte van geloofshelde volgens Hebreërs ... Is geloof ‘n…
16 Jan 2023 38 min

Die LIEFDE

Verskil tussen Religion en Relation So lank ons in godsdienstigheid vasgevang is, kan ons nie groei in dissipelskap nie. Ware dissipels ontdek en leer ken die waarheid wat dan vry maak van mensgemaakte wette. Hoe kom ons daar? Ontdek Jesus as jou VERLOSSER – glo in Hom en leef in…
9 Jan 2023 39 min
100 – 115