KLETS

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm.

Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!

Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Weekly Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary
212 Episodes
80 – 100

Misdaad, Politiek, Onderwys & 'n Strokie met Harry!

Cele se kriminele moet geskied word, moet die grootste een dan eerste in die ry staan? Cyril se cyril sal sal die buffels veilig hou. In Suid-Afrika kan jy nou werklik graad kry met lekker kry net kry. Het ons ‘n generasie kortsigtige en lui kinders groot gemaak? Kom ons…
9 Nov 2023 31 min

Die blondine bel die brandweer!

Kan die kinders vandag nog meet en pas? Wie dryf die nuus, en het dit ons lui en dom gemaak? Hou op om dom vrae te vra op social media, bel jou oom of jou tannie!
7 Nov 2023 29 min

Ons is terug!!!

Die span is terug van die see en Matthys se huis verwerp hom. Ons almal is moeg die tyd van die jaar maar niemand is so moeg soos die bokke nie! Give the men a break now! Moet nog nie jou jakkies wegpak nie as dit so aangaan het ons…
6 Nov 2023 37 min

Lui lui telefoon...

Cyril en Naledi is beide mal vir ‘n telefoon. Ons onderwysers kan nie somme maak of Engels lees en skryf nie. Hamas wys weer ware kleure en dit is nie baie kleurvol nie. Sun City spandeer meer as 50 miljoen rand aan diesel in 2022. Kieswetter is ewe depressief oor…
19 Oct 2023 41 min

Jan Taks!

Die Span gesels met Elaine Grobler CA(SA) oor die Jan Taks en die Tax Season wat 23 Oktober 2023 sluit. Ons hoor hoe dinge verander het die afgelope tyd. Wat jy kan doen om seker te maak jy betaal nie meer vir die Keiser se nuwe klere as wat jy…
17 Oct 2023 36 min

Die Bokmasjien!

Die Bokke hou SA nederig. In swart getooi gooi die ANC hul steun agter Palestina of is dit Hamas? Tel is nie Statistiek Suid-Afrika se sterk punt nie. SABC skarrel vir geld. Wat fluister Cyril in Patrice Motsepe se oor?
16 Oct 2023 40 min

SA se spaarbussie is leeg!

Matthys loer in by die ekonoom Dawie Roodt oor waar staan Suid-Afrika se finansies. Dawie verduidelik wat die impak van die Israel/Hamas oorlog op Suid-Afrika is en kan wees. Die 2022-sensus verslag word ook vinnig bespreek en Dawie gee sy gedagte oor ekonomiese groei in Suid-Afrika.
12 Oct 2023 31 min

So teel ons!

Die populasie pomp te veel krag vir Pravin. Koop jou hoender nou vir die Krismis! Suid-Afrika weet hoe om te teel en oor 20 jaar is blankes dalk die nuwe hoendertande. Dr. Lani het nie die papiere nie maar hy het wel die stetoskoop. Rassie Wada nie rond nie hy…
11 Oct 2023 39 min

Die puin in pynlik

Die goedkoopste eiers in Suid-Afrika is duskant die Botswana grens. De beloofde land weereens in trauma en puin. Oscar kry moontlik ‘n kans om die “best supporting” rol in sy eie lewe te speel. Coléne se kristal bal voorspel wonderlike dinge vir KZN. Hiep-Hiep-Hoera oom Paul!
10 Oct 2023 32 min

Wada Wada...

Ons kort meer verpleegsters en onderwysers en minder prokureurs. SA is dalk binnekort sonder vlag, volkslied en klere maar die ministers gee WADA om. Vandag is fokol op almal se lippe. Geniet jou naweek en jou eiers!
6 Oct 2023 24 min

Jou Luis!

Frankryk wemel nie net van die “Super Fans” nie maar ook van die luise. Nog ‘n stukkie Johannesburg tuimel in mekaar. Moenie in die water speel nie die oumense wil dit drink! Die leeu is los. Skollie vat vyf en rus goed!
5 Oct 2023 31 min

Beavers, Eiers en Bambi

Mense gaan mal oor die stand van eiers maar jy kan eiers vervang met 'n paar ander opsies. Hoeveel weeg jou eiers? Bambi se storie verander om kinders nie te ontstel. Prue Leith wil die beaver sien!
4 Oct 2023 32 min

Daar is 'n vibration!

Android laat Colene se gemoed ingee! Die werke in SA wat goeie geld maak en as jy een van hulle het stuur vir ons wyn! Die DA klim ‘n leer om te sê hulle gaan SA red. Collective responsability beteken vandag geen verantwoordelikheid. Wat moet jy doen om 108 jaar…
3 Oct 2023 28 min

Tuks of Niks?

Die span KLETS oor die gedoente by TUKS en Donald Trump. Maak companies se wellness campaigns mense meer siek as gesond? Tanya Michelle vertel Waar is die JOL.
29 Sep 2023 34 min

Die het jou lewe verander!

Die ANC moet dalk lesse by Google gaan kry oor hoe om te bou, of dalk moet hul net begin Google? Het jy ‘n kaartboek in jou kombi gehad? Bheki Cele is ‘n blink presteerder volgens die Chinese. Stats wat jou lewe sal verander... Wie ry die stadigste? Waar is…
27 Sep 2023 33 min

Stamp hom stinkie!

Canoe’s in die Kaap van storms en die bosveld is aan die brand. Ons kan nie meer karre bekostig nie maar die Suid-Afrikaanse Polisie het baie spaar voorraad. Die bokke het swaer getrek die naweek en die Fourways boets brul hul exhausts op die maat van Winnie.
26 Sep 2023 25 min

So braai mens!

Op die vooraand van Braaidag gesels die span saam met Braaiboy. Ons hoor waar hy al orals gebraai die afgelope 14 jaar. Braaiboy gee tips vir jou Braaidag en vertel wat is sy gunsteling bykosse en vleis om op die kole te gooi.
22 Sep 2023 40 min
80 – 100