Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Eenhoring renosters in Indiese nasionale parke is in die laaste paar jaar fyn gemonitor deur middel van gereelde sensusse. Die syfers toon dat die getalle in 4 van die parke toegeneem het met 10% vanaf die laaste sensus. Slegs 4000 van die eenhoring renosters is nog in die wereld oor…
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Hy gesels verder vandag oor die nat en koue…
Die vraag na roumelk in Georgie het drasties gegroei as gevolg van verbruikersbelange. Die “Raw Dairy Act” is onlangs goedgekeur en tree vandag amptelik in werking. Die wetsontwerp vereis onder andere dat roumelkverpakking ‘n waarskuwingsetiket moet insluit wat die risiko’s van ongepasteuriseerde melk uitwys
Christo van der Rheede is die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA en hy verduidelik die rol van georganiseerde landbou en spesifiek van Agri SA. Van der Rheede gee sy mening oor die suksesse wat die afgelope tyd behaal is en hoe daar met die regering van die dag onderhandel…
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels uit Denemarke, waar hy ‘n internasionale landboukongres bywoon. Hy verwys na die probleem in die sektor wat ook internasionaal ondervind word en ander soortgelyke probleme in Suid-Afrika wat ander lande ook ondervind. Maré verwys ook na die invloed…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende prokureur wat ‘n kundige is op die gebied van grondregte. Vandag word onwettige grondbesettings behandel en Moolman verduidelik wanneer moet ‘n hofbevel verkry word sodat onwettige besetters verwyder mag word. Hy verduidelik verder wanneer is dit ‘n misdryf en wat staan grondeienaars te doen wanneer…
Kalifornië in die Verenigde State van Amerika, het die eerste deelstaat in die VSA geword wat eiers van batteryhenne, verbied. Die wetgewing is onlangs goedgekeur dat henne vrye beweging, oor hokvrye spasie en behuising moet beskik en nie in hokke of batterye aangehou word nie. Proposition 12 is in wetgewing…
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Hy vertel van die goeie reen wat tans in…
Munisipaliteite plaas al hoe meer druk op die landbousektor om moontlik wildsplase kommersieel en nie op landbouskale aan te slaan nie. Dit kan beteken dat landbouers selfs tot soveel as 15% meer sal betaal as die voorstelle aanvaar word. Richard York, uitvoerende hoof van Wildbedryf SA, reken dit kan katastrofies…
John van der Westhuizen is ‘n bekende landbouer van die Prieska-omgewing wat met graan boer en hy het ‘n unieke versameling op sy plaas, Saloon. Dit het alreeds oor jare‘n bekende baken in die Noord-Kaap geword. Hy versamel waardevolle artikels en oudhede, soos byvoorbeeld allerhande Coca Cola-produkte en ou blikke…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se pryse het effens gedaal hierdie week. Die verwagting is dat pryse verder kan daal in die komende paar weke, terwyl weersomstandighede ook ‘n invloed kan uitoefen op pryse. Sojabone…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week verder verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer gedaal en is onder druk. Slagpryse toon ‘n sywaartse neiging. Oor die volgende maand, behoort slag- en lampryse weer te stabiliseer. Hoenderpryse…
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor huidige rekordpryse wat deesdae vir veral stoetvee op veilings betaal word. Sekere eienskappe bring ekonomiese waarde asook beter vrugbaarheid kan ‘n belangrike rol speel by die aankoop van vee. Ander eienskappe wat prys bepaal, is swaarder karkasse…
Christo van der Rheede, Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA, gesels oor die uitdagings wat Agri SA. Hy verduidelik die identifisering van prioriteitsareas om die uitdagings aan te spreek, soos byvoorbeeld veiligheidsaspekte wat ‘n belangrike fokus geword het. Die verskillende sentrums van uitnemendheid, spreek ook uitdagings aan soos elektrisiteit, arbeid,…
Morrisons is een van die grootste supermarkte in Brittanje en hulle het onlangs besluit om die verbruiksdatum op hul handelsmerk te skrap, in ‘n poging om voedselvermorsing in huishoudings te verminder. Die stap het volgens die maatskappy die potensiaal om te verhoed dat miljoene liters melk vermors word. Melk is…
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers.
Die suiwelbedryf in Zimbabwe het ‘n stadige styging in produksie begin toon in vergelyking met die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Syfers en statistieke wys egter steeds daarop dat nie genoeg melk en suiwel vir die land se eie gebruik geproduseer word nie, en dat poeiermelk-produkte hoofsaaklik uit Suid-Afrika ingevoer moet…
Nuwe maniere om die gebruik van wol meer bruikbaar te maak, word gereeld nagevors. Afval “penswol” word nou aangewend om sekere gebruike te ondersteun en onder andere sekere plastiek te vervang. Daar word ook berig ‘n skaap oor ‘n skaap wat 4 jaar gelede in Nieu Seeland weggeraak het en…
16 Jun 2022 3AM
1 min
960 – 980
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.